Dinsdag 23 Julie 2013

Familie nuus



  • Johan Josua en Leonie het op 1 Mei verloof geraak. Ons is bly met die nuwe dogter wat ons gaan kry. Ons is ook bly met die erns wat hulle met hul geloofslewe maak. Die troudatum is DV. volgende jaar Julie.
  • Marna is Maartmaand met Gerben-Jan Bruinsma getroud. Sy is swanger en ons word DV. weer ouma en oupa. 


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking