Dinsdag 04 September 2018

Besoek Suid-Afrika

Besoek aan Suid-Afrika


Wat was dit spannend om te wag op die paspoort. Al 5 en 'n half maande het ons gewag en net toe ons gesê het ons kom nie meer nie - die volgende dag laat die Ambessade weet hy is daar. Nou die vraag moet ons nog na SA toe kom.
Ons kon niks vooraf reël nie, maar groot was ons verbasing dat die NKA bestuur gesê kom en hoe gou dat tog baie afsprake kon maak en dat ons nou die program hier weergee vir sover ons nou kinge weet. Sien u n opening neem gerus kontak op met ons en ons probeer nog julle te sien of kom na die dienste of byeenkomste. Van die aanddienste is nog oop.

Dit is alleen die afsprake van gemeentes of waar ons praat. Persoonlike afsprake is nie ingesluit nie.

Vrydag 7 Sept  - Skoling vir kinderwerkers bij die GPK gemeente Jim Vinninglaan 19 Brakpan om 18.30 - almal is welkom.

Saterdag 8 Sept - by KGKSA (Kongres vir Gereformeerde Kerke in SA) n werkgemeenskap se konferensie te Pretoria

Sondag 9 Sept - 9.00: NG kerk Vanderbijlpark Suid oggenddiens
Sondag 9 Sept aanddiens is nog oop

Dinsdag 11 Sept -10.00 Mukhanyo Bybelskool Johannesburg

Vrydag 14 Sept - Vroeë Manne Bybelstudie -Warmbad

Sondag 16 Sept - 9.00 AP kerk Verwoerdburg Pretoria
Sondag 16 Sept - aanddiens is nog oop

Saterdag 22 Sept 6.30 - Biduur by Kerk Sonder mure Hippolaan Centurion

Sondag 23 Sept - 9.00 AP kerk Potchestroom (371 Walter Sisulustraat)

Sondag 30 Sept - 9.00 AP kerk Pretoria Oos.

Sondag 30 Sept - 13.00 Bring en Braai GPK gemeente Jim Vinninglaan 19 Minnebron en ook n diens om 16.00
              -16.00 diens GP kerk
Is u hier in die buurt kom graag langs vir die afsluiting. Almal welkom!

Navrae
ds Barend en Estelle Hefer 0117422371
Die selfoon nr van Marius in SA  vanaf donderdag is+27786617647