Saterdag 25 Julie 2015

Program van ons besoek in Suid Afrika

Hier  is die program van ons besoek in Suid-Afrika. As u nie ons nuusbrief gekry het nie wil u asseblief ons laat weet sodat ons u nuusbriewe digitaal kan stuur.
op 26 juni preek Marius DV in Potchefstroom Mooirivier om 18.00


Studies gehou vir kinderwerk


Die afgelope tijd het ons saam gewerk met n organisasie  wat ook kinderwerk wil aanmoedig. Die organisasie se naam is Evangeliestek. Saam stel ons opelug materiaal beskikbaar vir kerke.

Ek het die voorreg gehad om daar 3 keer op te tree. Die eerste toespraak het gegaan oor uitgangspunte in evangeliesasiewerk en die tweede is hoe lĂȘ ek aan kinders uit wat die evangelie is.
Die twee links kan u hier volg. Elkeen is ongeveer 30 min lank.

https://youtu.be/yh2ZuhA5rdo

https://youtu.be/dnHEoItDJMg