Dinsdag 04 September 2018

Besoek Suid-Afrika

Besoek aan Suid-Afrika


Wat was dit spannend om te wag op die paspoort. Al 5 en 'n half maande het ons gewag en net toe ons gesê het ons kom nie meer nie - die volgende dag laat die Ambessade weet hy is daar. Nou die vraag moet ons nog na SA toe kom.
Ons kon niks vooraf reël nie, maar groot was ons verbasing dat die NKA bestuur gesê kom en hoe gou dat tog baie afsprake kon maak en dat ons nou die program hier weergee vir sover ons nou kinge weet. Sien u n opening neem gerus kontak op met ons en ons probeer nog julle te sien of kom na die dienste of byeenkomste. Van die aanddienste is nog oop.

Dit is alleen die afsprake van gemeentes of waar ons praat. Persoonlike afsprake is nie ingesluit nie.

Vrydag 7 Sept  - Skoling vir kinderwerkers bij die GPK gemeente Jim Vinninglaan 19 Brakpan om 18.30 - almal is welkom.

Saterdag 8 Sept - by KGKSA (Kongres vir Gereformeerde Kerke in SA) n werkgemeenskap se konferensie te Pretoria

Sondag 9 Sept - 9.00: NG kerk Vanderbijlpark Suid oggenddiens
Sondag 9 Sept aanddiens is nog oop

Dinsdag 11 Sept -10.00 Mukhanyo Bybelskool Johannesburg

Vrydag 14 Sept - Vroeë Manne Bybelstudie -Warmbad

Sondag 16 Sept - 9.00 AP kerk Verwoerdburg Pretoria
Sondag 16 Sept - aanddiens is nog oop

Saterdag 22 Sept 6.30 - Biduur by Kerk Sonder mure Hippolaan Centurion

Sondag 23 Sept - 9.00 AP kerk Potchestroom (371 Walter Sisulustraat)

Sondag 30 Sept - 9.00 AP kerk Pretoria Oos.

Sondag 30 Sept - 13.00 Bring en Braai GPK gemeente Jim Vinninglaan 19 Minnebron en ook n diens om 16.00
              -16.00 diens GP kerk
Is u hier in die buurt kom graag langs vir die afsluiting. Almal welkom!

Navrae
ds Barend en Estelle Hefer 0117422371
Die selfoon nr van Marius in SA  vanaf donderdag is+27786617647


Woensdag 18 April 2018

25 jaar van genade


Beste mense

Nadat ons 25 jaar hier in ons stamland werk kan ons net terug kyk na die groot genade en verwondering wat die Here ons gegee het oor Sy werk in en deur ons ten spyte van wie ons is. Hier is ons nuusbrief in n PDF formaat wat terug kyk op hieride jare van genade. Kliek hierop en lees die hele brief van 4 bladsye gerus en bid vir ons asseblief.
Marius en Amanda
Ons nuusbrief in Afrikaans - 25 jaar van genade